Jump to content

Recommended Posts

Posted

The only thing that bothers me about the whole sister also being involved is her injuries. She was in bad shape, there was easily a chance for her to succumb to her injuries. Perhaps he was only suppose to hurt her a little but made a mistake?

Posted

The only thing that bothers me about the whole sister also being involved is her injuries. She was in bad shape, there was easily a chance for her to succumb to her injuries. Perhaps he was only suppose to hurt her a little but made a mistake?

 

Perhaps, or the other scenario people seem to forget is that 3 people died, she might have been the attacker with her brother and got injured during the whole ordeal while killing the two parents and other brother.

  • 2 weeks later...
Posted

Al drie die Van Breda-gesinslede wat verlede jaar wreed in hul luukse huis in die De Zalze-landgoed vermoor is, het weens ernstige kapwonde aan hul skedels beswyk.

 

Dit is van die inligting wat in forensiese verslae vervat is wat nou gebruik sal word in die verhoor van Henri van Breda, 21-jarige seun van die Van Breda-egpaar wat van die moorde aangekla gaan word.

 

Hy gaan op drie aanklagte van moord met voorbedagte rade, een van poging tot moord en een van regsverydeling teregstaan.

 

Henri het hom verlede Maandag aan die Stellenbosse polisie oorgegee nadat ’n lasbrief vir sy inhegtenisneming vroeër dieselfde dag uitgereik is.

 

Hy is tot 14:00 kans gegee om hom oor te gee. Hy het saam met sy advokaat, Lorinda van Niekerk van Cluver Markotter, by die Stellenbosse polisiekantoor aangekom en is oornag aangehou.

 

Hy is Dinsdag 14 Junie op borgtog van R100 000 vrygelaat en moet op 9 September in die Kaapstadse hooggeregshof verskyn.

 

Volgens die forensiese verslae wat aan Eikestadnuus gewys is, het Martin, Teresa en Rudi erge kapwonde aan die regterkant van hul skedels opgedoen en was dit die oorsaak van hul dood. Verskeie ander wonde is ook aan die oorledenes se liggame gevind.

 

Volgens die verslae is ’n byl wat 4,5 kg geweeg het in die aanvalle gebruik. Die trefkrag van die houe was ongeveer 500 kg per vierkante sentimeter.

 

Die ondersoek na die moorde het langer as 16 maande geduur, maar volgens ’n verklaring van die nasionale vervolgingsgesag het die staat genoeg bewyse om die verhoor te laat begin.

 

Louise Buikman, Marli van Breda se kurator, het nie op navrae gereageer waarin sy gevra is hoe dit tans met Marli gaan en of sy bewus is van Henri se inhegtenisneming nie.

 

Marli ly sedert die voorval aan retrograde geheueverlies en kan na bewering niks van die voorval onthou nie. Sy het die afgelope paar maande gereeld saam met Henri gekuier.

 

Source: http://www.netwerk24.com/ZA/Eikestadnuus/Nuus/van-breda-moorde-so-het-hulle-gesterf-so-het-hulle-gesterf-20160622-2

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

  • The JSE Investment and Finance Forum

    Platinum Wealth is a leading financial forum with an eye on the future of our country and the citizens of South Africa.  Even though the era of trading exclusively with physical goods is in the distant past, we as a civilization have always looked for new ways to prosper. Simply put, ways to get a better deal.  To have more, for less.  At Platinum Wealth we have created a bigger platform for you to do exactly that - a connected network of your peers giving the tips and tricks that have helped them reach their financial and investment goals.

    From personal finance and creating wealth, to financial news and small business, we cover it all at Platinum Wealth.  Pose your money and investment questions in our money and investment forums, we'll make sure they get answered.  We want to guide a new generation of money conscious readers.  We are here to share tips and practical knowledge that will help you live large without sacrificing your financial independence.

  • Tell a friend

    Love Platinum Wealth: The JSE and ZAR X Financial and Investment Forum? Tell a friend!
  • Topics

×
×
  • Create New...