What is a good Braai Broodjie recipe
#16
♪ Braaibroodjies ♪ official lyrics
van dat ek kon onthou het my pa my ma gesê
is daar net een ding waarvoor hy nooit nee sal sê
sy gee hom net een kyk en weet wat dit gaan wees
soos husse met lang ore kon ek sy gedagtes lees
maak vir my braaibroodjies
met choppies op die kole
met tamaties, kaas en n ui daarby
smeer botter buitekant dat hy goudbruin raak
en chutney binne-in vir n soet-soet smaak
smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom
ek sê smeer hom
ja boer soek mos n vrou en my hart loop deur my maag
as sy vir my n groente gee gaan ek haar wegjaag
ja hoender is groente sal iets saam dit moet eet
sy skil daai vars ui dat haar voorkop so sweet
want sy maak vir my braaibroodjies
met choppies op die kole
met tamaties, kaas en n ui daarby
smeer botter buitekant dat hy goudbruin raak
en chutney binne-in vir n soet-soet smaak
en smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom
ek sê smeer hom
smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom
ek sê smeer hom
my broeke raak te klein sukkel om veters vas te maak
ek snork as ek slaap dat die dak se kappe kraak
as ek wakker word lê daar krummels op my kussingsloop
my bloeddruk raak nou hoog kry miltsteek as ek loop
want ek eet mos braaibroodjies
met choppies oppie kole
met tamaties, kaas en n ui daarby
smeer botter buitekant dat hy goudbruin raak
en chutney binne-in vir n soet-soet smaak
en smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom
ek sê smeer hom
smeer hom
ek sê smeer hom
smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom
ek sê smeer hom
daai braaibroodjie
smeer hom

>>Hans Drommedaaris

https://www.youtube.com/watch?v=gFBXmYOTGC0


#17
Hahaha lol
Register on Platinum Wealth (My referral link)

#18
There's no such thing as not enough cheese Big Grin

#19
Still want to know when to use Gouda, Cheddar, Mozzarella
Register on Platinum Wealth (My referral link)

#20
Mix all three... I do it all the time. Just make it how you fancy it, there is no wrong or right way.

Sent from my SM-A700F using the Platinum Wealth app


#21
Thanks for this, now I know what I will be eating this weekend.






Users browsing this thread: 1 Guest(s)

Color Skins

Change Color:

Background Patterns:

Background Images:

Main Options: